Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê daar moet vinnig opgetree word om die land klimaatbestand te maak
# Die Gautengse regering maak vordering met die vereffening van sy deel van die e-tolskuld
# Die sekerheidsplanne vir die Republikeinse nasionale konvensie bly onveranderd na die sluipmoordpoging op Trump
# En rugby: Vyf spelers word opgeroep vir die Springbokke se toets teen Portugal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………