Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC gaan waarskynlik nie ‘n meerderheid behaal in enige van die agt metro’s nie
# Die Tesourie sê Suid-Afrika se skuld-tot-BBP-verhouding lyk beter na ‘n hersieining
# Melania Trump vra ‘n langduriger skietstilstand in Oekraïne
# En rugby: Nortjé steun Moerat na kritiek oor sy insluiting in die Boksgroep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………