Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Fikile Mbalula sê Hlophe se aanstelling op die Regterlike Dienskommissie is moreel onaanvaarbaar
# Ian Cameron sê hy is gereed om Suid-Afrika veiliger te maak
# Die DA in Gauteng wil hê die huidige leerdervervoer-beleid moet hersien word
# En Brittanje sal voortgaan met sy militêre steun aan Oekraïne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………