Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Amerikaanse ambassadeur sê Suid-Afrika se verwydering uit AGOA was voorspelbaar en voorkombaar
# Johannesburg doen stappe om afhanklikheid van privaat watertenkwa-operateurs te verminder
# Diie Amerikaanse Weermag val die Iranse eiland Qeshm aan in aanloop tot die middeltermynverkiesing
# En rugby: Die Bok-afrigter sê Moerat voeg waarde by die span
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………