Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die regering kan nog nie die moontlikheid van verdere beurtkrag uitsluit nie
# ‘n Uitsaaivakbond wil groter aanspreeklikheid hê vir ‘n geheime SABC-advertensiekontrak
# Die Gautengse LUR vir Finansies waarsku teen korrupsie en onderbesteding
# En Boeing gaan skuldig pleit aan sameswering om die Amerikaanse regering te bedrieg
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………