Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Burgerlike organisasies is gekant teen Hlophe se benoeming tot die Regterlike Dienskommissie
# Cosatu in Gauteng kritiseer die DA oor sy mislukte samesprekings met die ANC
# Die VN waarsku 250-duisend mense sal ontwortel word deur die nuwe ontruimingsbevel in die suide van Gaza
# En tennis: Die verdedigende vroue-kampioen op Wimbledon, Markéta Vondrousova, erken senuwees het haar onder gekry toe sy in die eerste ronde uitgeskakel is
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………