Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA glo hy kan in talle belangrike metro’s die grootste party word
# Adjunkpresident Mashatile besoek Bronkhorstspruit na die waterbesoedelingskrisis
# Zelensky sit sy verwagtinge uiteen vir die komende onderhandelings met Amerika en Rusland
# En krieket: Australië wil hul kolfwerk verbeter in die laaste toets teen die Proteas
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………