Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die regering van nasionale eenheid maak voorsiening vir groter bestendigheid
# Die EFF sê die regering van nasionale eenheid is niks meer as ‘n koalisie tussen die ANC en die DA nie
# Tennis: Die groot sterre stap vandag op die baan op die eerste dag van Wimbledon
# En die Suid-Afrikaners Tyla en Makhadzi wen Billboard-toekennings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………