Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika wag steeds vir ‘n aankondiging oor die aanstelling van ‘n kabinet terwyl die samesprekings wankel
# Die 14de Internasionale Skenkerregisterkonferensie word in Kaapstad gehou
# Die Afrika Gasvryheidsbeleggingsforum stimuleer die vasteland se ekonomiese groei
# En kanovaart: Die Bergrivier-marathon lyk of dit ‘n stryd tussen oud en jonk gaan wees
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………