Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa verander die kabinetsaanbod aan die DA en vervang ’n sleutelministerie
# COPE waarsku vals inligting uit die regeringsonderhandelinge veroorsaak angs en onsekerheid
# Motorsport: Lando Norris is die vernaamste bedreiging vir Max Verstappen
# En Elvis Presley se “blue suede shoes” sal na verwagting 2,7 miljoen-rand op ‘n veiling haal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………