Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Maagdermsiektes tref 109 studente op die Rhodes Universiteit se kampus
# ‘n Monitor toon munisipaliteite in finansiële nood verswak beleggersvertroue
# Trump sê Zelensky moet ‘n ooreenkoms met Rusland aangaan om die oorlog te beëindig
# En rugby: Die Stormers verwerp JJ Kotzé se voorgestelde skorsing van drie weke
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………