Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# COSATU is teleurgesteld oor die afname in indiensneming gedurende die eerste kwartaal
# ActionSA veroordeel die vertraging in noodsaaklike regeringswerk weens die onderhandelinge vir ministersposte
# In Kenia word betogers doodgeskiet en brande in die Parlement gestig nadat ‘n omstrede belastingwetsontwerp aanvaar is
# En tennis: Wimbledon 2024 se mans-enkelspel sal waarskynlik aan die jong spelers behoort
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………