Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC sê die tweede fase van die regering van nasionale eenheid is op koers
# Die burgemeester van Kaapstad verwelkom die arrestasie van ‘n verdagte in verband met die moord op ‘n amptenaar
# Hitteblootstelling tydens swangerskap kan lei tot ‘n leeftyd se gesondheidsprobleme
# En krieket: Afghanistan klop Bangladesj en maak gereed vir ’n halfeindstryd teen Suid-Afrika
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………