Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa veroordeel die vlaag politieke moorde in Suid-Afrika
# Die DA sê Eskom moet rekenskap gee oor uitgebreide kontrakte van 41,4-miljard-rand
# Zelensky erken Oekraïne sal die oorlog verloor indien Amerika amptelik Rusland se kant kies
# En rugby: Solontsi gaan die Bok-vroue aanvoer teen Ierland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………