Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa hef die skorsing van polisiekommissaris Fannie Masemola op
# ‘n Man word aangekeer nadat hy versuim om voor die Madlanga-kommissie te verskyn
# Venezuela se gewese president en sy vrou pleit onskuldig op nuwe Amerikaanse aanklagte van marteling
# En sokker: Gianni Infantino vra FIFA se raad om verskoning vir sy plan om die Wêreldbekertoernooi te privatiseer
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………