Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Transnet gaan appèl aanteken teen die bevel om miljarde se skadevergoeding aan Sasol Oil te betaal
# Die DA hoop die Vrystaatse premier se leierskap sal tasbare herstel bring
# Louisiana is die eerste Amerikaanse staat wat die Tien Gebooie verpligtend maak in klaskamers
# En rugby: Felipe Contepomi is besig om die Pumas te herbou vir die 2027 Wêreldbeker in Australië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………