Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Moody’s sê Suid-Afrika beweeg in die regte rigting vir ‘n beter kredietgradering
# Pensioentrekkers se toelaes gaan op 30 Oktober uitbetaal word om gladde dienslewering te verseker tydens die verkiesing
# Netflix gaan wêreldwyd ’n duisend poste sny, wat verskeie afdelings raak
# En motorsport: Minister McKenzie hou vol Suid-Afrika se bod is steeds op dreef om in 2028 of ’29 ‘n Grand Prix aan te bied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………