Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die regering sê hy is toegewyd aan die bou van ‘n bekwame en eerlike administrasie
# Dawie Roodt verwelkom die markverligting te midde van die vordering na ‘n regering van nasionale eenheid
# Rishi Sunak se lyfwag word in hegtenis geneem oor ’n beweerde weddenskap op die verkiesingsdatum
# En gholf: Max Homa keer terug om sy Nedbank Golf Challenge-titel te verdedig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………