Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Alles is op koers vir Ramaphosa se inhuldiging by die Uniegebou
# TLU SA is bekommerd oor die aanstelling van Senzo Mchunu, as waarnemende minister van Landbou
# Wetenskaplikes is hoopvol oor ‘n baanbrekerstoets wat Parkinsons kan voorspel
# En tennis: Carlos Alcaraz struikel maar dring deur in die eerste rondte van die Queen’s
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………