Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# COPE sê die voorbereidings vir die volgende plaaslike regeringsverkiesing het begin
# Tshwane is vasbeslote om wetstoepassing op plaaslike ordenings op te skerp
# Die Israelse weermag skep ‘n afdeling vir reserwelede van aftree-ouderdom
# En sokker: Johannesburg gaan die trekking vir die Afcon 2025-uitdunne aanbied
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………