Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Daniel Silke sê die ANC moet alliansievennote kry wat toegewyd is aan die idee
# ActionSA gaan Eskom se appèl teen die beurtkrag-beslissing teenstaan
# Die VN se Palestynse agentskap beskuldig Israel dat hy hulplewering aan Gaza belemmer
# En rugby: Nege Springbokke gaan die toets teen Wallis en die eerste een teen Ierland misloop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………