Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa beantwoord vandag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies oor onder meer onwettige immigrasie en korrupsie
# Die Parlement se ampsklagkomitee stel ‘n sperdatum vir aanbevelings oor ‘n getuienisleier en die verwysingsraamwerk
# ‘n Noodtoestand word in Venezuela afgekondig ná twee aardbewings wat reeds 32 lewens eis
# En sokker: Bafana Bafana se kaptein is trots nadat hulle die Wêreldbeker-uitklopfase bereik
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………