Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die parlementêre komitee oor Polisie vra ‘n verduideliking vir die 600-miljoen-rand wat vir die 30 Junie-betogings opsygesit is
# SALGA vra strenger optrede teen politieke geweld voor die plaaslike regeringsverkiesing
# Iran se president sê die missielprogram is nie deel van die ooreenkoms met Amerika nie
# En sokker: Broos glo Bafana kan geskiedenis maak en die Wêreldbeker-ronde van 32 die eerste keer haal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………