Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê Suid-Afrika wil meer beleggingsgeleenthede met Mexiko skep
# Die voorsitter van die Parlementêre komitee op Polisie vra dat die hoof van Misdaadintelligensie geskors word
# Iran sê Amerika moet sy dreigemente staak as hy ‘n ooreenkoms wil bereik
# En sokker: Bafana Bafana se afrigter erken Mexiko is die sterkste teenstander in Groep A van die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………