Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Parlementêre subkomitee kom ooreen oor die reëls vir die ampsklagkomitee
# Die hoof van die polisie-eenheid teen georganiseerde misdaad, Richard Shibiri, word afgedank
# Amerika stel nuwe sanksies in teen die Kubaanse president en van sy naaste familielede
# En sokker: Broos gaan die vriendskaplike wedstryd teen Jamaika gebruik om Bafana se taktiek uit te stryk voor die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………