Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die speaker van die Nasionale Vergadering verwerp die bewerings van ATM se leier oor haar rol in die Artikel 89-proses
# Die Malawiese regering gaan sy burgers help wat Suid-Afrika wil verlaat te midde van anti-immigrasiegeweld
# Die VF Plus sê ongereguleerde en ongeregistreerde diere ondermyn bek-en-klouseer-beheer in Gauteng
# En sokker: Bafana Bafana se visum-drama is uiteindelik verby en die hulpafrigter is op pad na Mexiko
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………