Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa gaan vanmiddag die Presidensie se begroting voorlê te midde van verhoogde politieke spanning oor die ampsklagproses
# Minister Steenhuisen sê die regering verseker bek-en-klouseer-beheermaatreëls ontwrig handel nie onnodig nie
# Israel en Hizbollah kom ooreen om aanvalle af te skaal
# En rugby: Die beseringsgeteisterde Stormers word versterk deur die terugkeer van twee sleutelspelers vir die VRK-halfeindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………