Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa ontvang vandag die Madlanga-kommissie se tweede tussentydse verslag
# Die SANW verwerp berigte van ontplooiing oor moontlike betoging teen onwettige buitelanders
# Die IVP veroordeel die sinnelose moord op sy raadslid van Rand West City-munisipaliteit
# En die Trump-administrasie verhoog druk op Iran se lugdiensnetwerk
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………