Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika se korrektiewe stelsel kan nie rekenskap gee van byna 28-duisend paroolgangers nie
# Die EFF eis dat die speaker van Nasionale Vergadering Ramaphosa se Phala Phala-hofhersiening teenstaan
# Twee mense sterf in nog ‘n Amerikaanse Weermagaanval op ‘n vermeende dwelmsmokkelboot in die Stille Oseaan
# En sokker: Ramaphosa is tevrede met Bafana Bafana se Wêreldbekergroep
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………