Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê geen griewe regverdig aanvalle op mense op grond van hul nasionaliteit nie
# Business Leadership South Africa sê munisipaliteite se skuld van 130-miljard-rand is Eskom se grootste finansiële probleem
# Netanyahu gaan meer aanvalle teen Hizbollah in Libanon uitvoer
# En krieket: ‘n Plek in die eindstryd van die IPL is vandag op die spel in Dharamsala
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………