Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê daar’s ‘n sterk kultuur van deelnemende demokrasie in Suid-Afrika
# Die EFF beskuldig die ANC dat hy die Phala Phala-ampsklagproses dwarsboom
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sê ‘n ooreenkoms met Iran is nog in die ontwikkelingsfase
# En tennis: Djokovic wen sy eerste wedstryd van die Franse Ope, maar Fritz en Raducanu word uitgeskakel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………