Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA is bekommerd oor die duur van die ampsklagproses
# FlySafair sê sy oorbesprekings-model is wettig nadat hy na die Nasionale Verbruikers-tribunaal verwys is
# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake sê Kuba is ’n nasionale bedreiging en hy twyfel of diplomasie sal werk
# En sokker: Hugo Broos ‘n wys voorlopige Bafana Bafana-groep van 32 aan vir die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………