Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Laer kiesersopkoms word in die plaaslike regeringsverkiesing verwag weens wantroue en gebrek aan betrokkenheid onder jongmense
# ‘n Familielid van die gewese adjunkhoof van Intelligensie, Feroz Khan, sterf volgens berigte in ‘n moontlike sluipmoordaanval
# Die Internasionale Strafhof maak lasbriewe bekend teen vier senior Taliban-leiers wat van misdade teen die mensdom beskuldig word
# En rugby: Die Stormers se verdedigingsafrigter is opgewonde om feitlik al die span se Springbokke beskikbaar te hê vir die kragmeting met die Haaie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………