Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die gewese speaker sê die ANC het sy parlementêre meerderheid misbruik om die verslag oor Phala Phala te verwerp
# ‘n Berig toon minstens 15-miljoen-rand is van Ramaphosa se plaas gesteel en nie 9,5-miljoen nie
# Oorstromings en kragonderbrekings kom voor in Kaapstad te midde van voortgesette gure weer
# En krieket: Mumbai Indians en Lucknow Super Giants word uitgeskakel uit die Indiese Premierliga
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………