Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Moody’s verwag dat die regering van nasionale eenheid sal hou tot die volgende algemene verkiesing in 2029
# Minister Creecy sê die Departement Vervoer werk saam met gesondheids-amptenare om hantavirus-gevalle te monitor
# Die vinnige styging in damvlakke wek kommer vir oorstromings in die Wes-Kaap
# En krieket: Die veteraan-kolwer Kane Williamson toer saam met die Swartpette vir toetse teen Ierland en Engeland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………