Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 5 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Deskundige op die gebied van internasionale betrekkinge sê die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika se diplomatieke sending misluk
# Mbalula sê die ANC in die Oos-Kaap is stewig
# Die Amerikaanse kuswag skort die soektog op na ‘n mediese vliegtuig met ses mense aan boord
# En krieket: Anrich Nortjé is gereed vir sy terugkeer na toetskrieket in die kragmetings met Australië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………