Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# EFF-leier Julius Malema wag op sy vonnis
# Die SAKP verdedig dubbele lidmaatskap binne die drieparty-alliansie
# Die Withuis sê Amerika het nie ‘n verlengde skietstilstand met Iran gevra nie
# En rugby: Die Springbok-sewes mik na die perfekte vertoning in Hongkong
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………