Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Bantu Holomisa het volle vertroue in Roelf Meyer as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Amerika
# Die MK-party verwerp die Regterlike Dienskommissie se aanbeveling van Aubrey Ledwaba as Gautengse regterpresident
# ‘n Boot met meer as 250 migrante word vermis in die Andaman-see in die noordoostelike Indiese Oseaan
# En rugby: Suid-Afrika-A en Zimbabwe gaan in Junie ‘n voorwedstryd speel vir die kragmeting tussen die Bokke en die Barbarians
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………