Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuus-hooftrekke om ………
# Die president van die Reserwebank waarsku teen onvolhoubare koalisiebeleide
# Die MK-party is bekommerd oor die moord op sy lede
# Die Vryheidsfront Plus wil hê vloedgeteisterde dele van KwaZulu-Natal moet tot rampgebiede verklaar word
# En, ‘n Israeliese aanval op ‘n VN-skool in Gaza eis die lewens van 30 mense, insluitend kinders
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………