Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die minister van Finansies en die president van die Reserwebank is nie geakkrediteer om die G20 se finansiële vergaderings by te woon nie
# Elon Musk beweer Starlink is omkoopgeld aangebied om in Suid-Afrika sake te doen
# Trump sê hy gee nie om of Iran na die onderhandelingstafel terugkeer nie
# En rugby: Twee bekende Springbok-vrouesewesspelers word opgeroep vir Hongkong
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………