Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Lamola loof Pakistan vir sy onpartydige bemiddeling tussen Amerika en Iran
# Die hoof van die Internasionale Monetêre Fonds sê alles dui op laer groeikoerse weens die konflik in die Midde-Ooste
# Die SAKP se besluit oor die munisipale verkiesing is boaan die sakelys van die spesiale vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee
# En sokker: Twee Suid-Afrikaanse skeidsregters haal die finale lys van wedstrydbeamptes vir die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………