Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Oktober 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Verkiesingskommissie kritiseer die DA se hofsaak oor lyste vir proporsionele verteenwoordiging
# ‘n Waarskuwing kunsmatige intelligensie kan dit vir jong Suid-Afrikaners moeiliker maak om werk te kry
# Netanyahu sê dis te gou om te weet of Iran betrokke was by die poging om ‘n vliegtuig van Flydubai te kaap
# En sokker: Manchester City se hoofborg oorweeg regstappe teen die Premierliga
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………