Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF sê die regering het versuim om geslagsgeweld doeltreffend te bestry
# Die Gesondheidsdepartement probeer bekostigbaarheid balanseer met volhoubare voorsiening
# Die Verenigde Nasies veroordeel ‘n lugaanval in Mianmar waarin 50 mense dood is
# En rugby: Die Haaie se verdedigingsafrigter sê hulle is gereed om hulself die naweek teen Leinster te toets
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………