Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Internasionale Monetêre Fonds steun Suid-Afrika se voortgesette pogings om sy fiskale raamwerk te versterk
# Drie mense is doodgeskiet en vier gewond in Bishop Lavis, Kaapstad
# Amerika laat tydelik toe dat Russiese olie wat ter see gestrand is verkoop word om energiemarkte te ondersteun
# En tennis: Alcaraz en Sinner dring deur na die halfeindronde van Indian Wells
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………