Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika sê die “Kill The Boer”-dreunsang is haatspraak
# Die EFF vra dat ambassadeur Bozell in Suid-Afrika verban word oor sy opmerkings
# Die Departement van Minerale en Petroleum-hulpbronne sê daar is tans geen gevaar van brandstoftekorte in Suid-Afrika nie
# En tennis: Sinner en Sabalenka dring deur na die kwarteindronde op Indian Wells
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………