Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Wêreldbank ondersteun Suid-Afrika om infrastruktuur-ontwikkeling te versnel
# Limpopo se polisie keer verskeie mense aan vir versekerings-moorde
# Trump waarsku Iran om nie die Seestraat van Hormuz te versper nie
# En rugby: Die wêreld-sewesreeks verskuif na New York
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………