Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# COPE betreur die dood van sy leier, Mosiuoa Lekota
# Die Gautengse Onderwysdepartement voltooi die res van die plasings vir graad 1- en 8-leerders
# Die Amerikaanse Senaat gaan stem oor ‘n voorstel om Trump se militêre optrede in Iran te beperk
# En krieket: Markram sê hulle is lugtig vir Nieu-Seeland in vandag se halfeindstryd van die T20-Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………