Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 September 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana bevestig die voormalige DA-lid Mark Burke se maatskappy, Kastelo, word ondersoek
# Kganyago waarsku die volgende wêreldwye finansiële ineenstorting kan deur ‘n groot kuberaanval veroorsaak word
# Trump ontken ‘n aanbod om sommige sankies teen Iran op te hef en sy bates vry te stel
# En rugby: Codie Taylor voer die All Blacks aan in die Bledisloebeker-reeks teen die Wallabies
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………