Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Moody’s sê die begroting weerspieël Suid-Afrika se sterk fiskale prestasie
# Die Wes-Kaapse premier dreig moet regstappe oor personeeltekorte in die polisie
# Veiligheidsmaatreëls word opgeskerp by moskees in Manchester na die inhegtenisneming van ‘n man met ‘n byl
# En rugby: Die Junior Bokkke word versterk met Reid en Mnebelele se terugkeer vir die wedstryd teen Georgië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………