Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# EFF sê ACSA moet in die Parlement rekenskap gee oor vervalle infrastruktuur en mislukte stelsels op lughawens
# Die Sakekamer waarsku die Oos-Kaap beleef ‘n volskaalse werkloosheids-noodtoestand
# Trump sê Amerika sal Iran nooit toelaat om ‘n kerwapen te hê nie
# En rugby: Rassie Erasmus sê die wedstryd teen die Barbarians is ideale voorbereiding vir die toetsseisoen
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………